Program vir bevordering vd jeug

Die Premier se program vir die bevordering van die jeug (PAY) (Julie 2021-opname) is nou oop vir aansoeke. Neem asseblief kennis dat hierdie geleentheid SLEGS BESKIKBAAR IS VIR DIE JEUG VAN DIE WES-KAAP WAT IN 2020 GEMATRIKULEER HET. Van die aansoeke wat ontvang is, gaan 150 interns gekies word om aan die program deel te neem. Gebruik asseblief die onderstaande skakel om aansoek te doen: https://sayouth.mobi/p/WCDoTP/o/64769

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *