Uncategorised
SPORT AWARDS EVENING 2023
The Sport Awards Evening took place on Thursday, 28 September. The sole purpose of the evening is to award the hard work, determination and perseverance of our talented BDs.
Various certificates, medals and trophies were given throughout the evening to learners who excelled in their sports for the year of 2023.
We are pleased to announce the following learners as winners of the special awards in their sporting categories:
ATLETIEK
Beste vordering Junior atletiek (Dogter): Leandri de Villiers
Beste vordering Junior atletiek (Seun): Aden Payne
Beste vordering Senior atletiek (dogter): Helena Kriel
Beste vordering Senior atletiek (seun): Llewelyn Gabriels
Beste baanatleet (dogter): Junicke Newman
Beste baanatleet (seun): Tristan Tayob
Beste veldatleet (dogter): Johané Beukes
Beste veldatleet (seun): Llewellyn Gabriels
Mees toegewyde atleet 2023: Johané Beukes
Atletiekfonds van 2023: Waylon Abrahams
Beste algehele prestasie deur ‘n atleet: Tristan Tayob
KRIEKET
o/15 Krieketspeler van die jaar: Conrad Bothma
Beste vordering o/15 Krieket: Llewelyn Gabriëls
Beste vordering o/19 Krieket: Cobus Breytenbach
Beste vordering o/19 Krieketdogter: Ina-Mari Augustyn
Mees toegewyde o/19 Krieketdogter: Deseré Fouche
FIETSRY
Beste junior Fietsryer (Seun): Conrad Bothma
Beste Senior Fietsryer (Dogter): Minke du Toit
Beste Senior Fietsryer (Seun): John Dunn & Dian Fourie
NOODHULP
Leierskap by netbal, pligsgetrou en betroubaar: Carina Lottering
Leierskap by rugby, pligsgetrou en betroubaar: Megan Davis
Leierskap by hokkie, pligsgetrou en betroubaar: Tanya van der Mescht
SWEM
Beste vordering swem (dogter): Elza de Kock
Beste vordering swem (seun): Hugo Pretorius
Mees toegewyde swemmer: Elza de Kock
LANDLOOP
Landloop – Mees toegewyde: Juan Ferreira
Landloop – Beste vordering: Jeandré Human
ONDERWATERHOKKIE
Marco Pfeil Onderwaterhokkie bekers:
Beste onderwaterhokkie – Junior seun: Hugo Pretorius
Beste onderwaterhokkie – Junior dogter: Jessica Burger
Beste onderwaterhokkie – Senior seun: Harold de Wet
Beste onderwaterhokkie – Senior dogter: Elza de Kock
HOKKIE
Dogtershokkie
Beste o/19B aanvallende speler: Georgia Diedericks
Beste o/19B verdediger: Isabella Naudé
Beste o/19B vordering: Nirvana Hansen & Kirsten Valentine
Beste o/16 aanvallende speler: Remý Wessels
Beste o/16 verdediger: Riley Dowrie
Beste o/16 vordering: Julia de Wet
Beste o/19A verdediger: Minke du Toit
Beste o/19A aanvallende speler: Minke Terblanche
Beste o/19A vordering: Rory Dowrie
Johan en Zelna Naudé Wisseltrofeë: beste dogtersdoelwagter: Johané Beukes
Seunshokkie
Beste o/16 aanvallende speler: Hugo Bester
Beste o/19 aanvallende speler: AJ Basson
Beste o/16 verdediger: Keenan October
Beste o/19 verdediger: Reece Olivier
Beste vordering o/16: Kyle Afrika
Beste seunsdoelwagter: Cohen Dyers
Vordering, volharding en lojaliteit: Munashe Mukanangana
NETBAL
Beste vordering o/14: Nanicke Odendaal
Beste vordering o/15: Kayla Cronjé
Beste vordering o/16: LZ du Toit
Beate vordering o/19B: Fayannette Kruger
Beste vordering o/19A: Mieke Saayman
Toewyding aan netbal: Palesa Namise & Ashley Muteto
Beste netbalspeler o/14: Melo Dlamini
Beste netbalspeler o/15: Owethu Maqhutyana
Beste netbalspeler o/16: Anina Treurnicht
Beste netbalspeler o/19B: Madelein Engel
Beste netbalspeler o/19A: Somé Louw
Beste vertoning deur ‘n netbalspan: o/19A (onoorwonne in hul 2023 ligawestryde)
Mees entoesiastiese netbalspan: o/14B
RUGBY
o/15B Beste vordering: Brian Mkandawire
o/15A Beste vordering: Luke Grobler & Bjorn Baardman
o/16 Beste vordering: Nolé Zedras
o/19B Beste vordering: Altus Booysen
o/19A Beste vordering: Kyle Willeman
o/14 Voorspeler van die jaar: Graham Eyles
o/15 Voorspeler van die jaar: Conrad Bothma
o/16 Voorspeler van die jaar: Alexander Janse van Rensburg
o/19B Voorspeler van die jaar: Wynand Wessels
o/19A Voorspeler van die jaar: Norté Mintoor
o/14 Agterspeler van die jaar: Calvin Martin
o/15 Agterspeler van die jaar: Llewellyn Gabriëls
o/16 Agterspeler van die jaar: Junaide Stuart
o/19B Agterspeler van die jaar: Ronaldino September
o/19A Agterspeler van die jaar: Kerwin Davids
7’s Speler van die jaar: Junaide Stuart
Fonds van die seisoen: Albert Lambrecht
Lojaliteit aan rugby: Rico Jaars
Puntemaker van die jaar (249 punte): Daymon Klink
Rugbyspan van die jaar: o/19A
We would like to thank Mr Van Niekerk and his team for all their time and effort that went into planning this evening.
HSB is ook dankbaar vir elke afrigter wat ure in ons BD’s inploeg, soms ook van die veld of baan af. Ons is dankbaar vir julle lojaliteit teenoor HSB.