Uncategorised
JEUGSKOU
Tien van ons BD’s het op 15 Februarie aan die Riversdal streekjeugskou deelgeneem.
Ons BD’s het die volgende uitslae verower:
Perde:
Ruan Temmers: sesde plek
Kulinêre kuns:
Rosalia Botha: tweede plek
Matt Fortuin: derde plek
Ina-Mari Augustyn: vierde plek
Taygan Jameson: vyfde plek
Suiwelbereiding:
Willem Strauss: eerste plek
Fayannette Kruger: tweede plek
Dit was ‘n goeie leerskool vir ons leerders. Ons is baie trots op elkeen van julle wat deelgeneem het!