JUNIOR BD’S PRESTEER IN AFRIKAANS

Ons is baie trots op die volgende BD’s wat aan die landswye ATKV Afrikaans Olimpiade vir Juniors deelgeneem en puik presteer het. Dis ‘n nasionale kompetisie en om onder die Top 100 in Suid-Afrika te eindig, is beslis ‘n besondere prestasie. Baie geluk! Huistaal Marli van Zyl (gr 8 – 78%) – 6de in Wes-Kaap, gesamentlik 8ste nasionaal Malienke van Wyk (gr 9 – 76%) – 8ste in Wes-Kaap, gesamentlik 10de nasionaal Eerste Addisionele Taal Jöagen Olivier (gr 8 – 74%) – 10de om Wes-Kaap, gesamentlik 14de nasionaal Alexis Josias (gr 9 – 83%) – 4de in Wes-Kaap, gesamentlik 5de nasionaal Foto vlnr: Jöagen Olivier, Marli van Zyl, Alexis Josias, Malienke van Wyk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *