DOGTERSKRIEKET SLUIT JAAR AF BY RIVALS PAINT BALL (Akkersdrift)

Die dogterskrieket het op 30 Oktober die jaar met groot pret afgesluit toe hulle mekaar met ‘n rondte paintball kon uitdaag. Dankie aan mnr Hardus Lourens wat die bus bestuur het en amptelik as die beste paintball verdediger gekroon is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *