NSS-VRAESTEL MERKERS
Hoërskool Bredasdorp spog vanjaar met 7 NSS-nasieners!
Hierdie onderwysers sal gedurende Desember die graad 12-nasionale eksamenvraestelle in Kaapstad nasien. Ons is bevoorreg om hulle as onderwysers by die skool te hê.
Dankie vir jul groot opoffering en toewyding aan die leerders. Ons waardeer julle!