Uncategorised
SEA-EVALUASIE TOEKENNING
Die skool is in Augustus vir twee dae deur ‘n onafhanklike SEA (School Evaluation Authority) geëvalueer.
Mnr Retief het op Saterdag, 23 November, ‘n toekenning van die provinsiale Minister van Onderwys, mnr David Maynier, vir die skool se uitstekende evaluasiepunte, ontvang.
Op die foto is mnr Retief saam met die waarnemende skoolhoof van Laerskool Swellendam en minister Maynier.