Malienke van Wyk (gr 9) het ‘n skitterende 98% behaal vir beide haar twee kortverhale, “Onvoorspelbare toekoms” en “Goue toekoms”, by die Nasionale Afrikaanse Ekspo wat jaarliks deur die FAK aangebied word. Ons is baie trots op dié uitsonderlike prestasie van hierdie jong skrywer.
Category Archives: Uncategorised
Baie geluk aan die BD-span wat tweede in die Klein Skole-afdeling geëindig het. Uitslae wat punte getel het: Aiden Payne Christelize Kotze 3de 800m 2:03.71 6de HS 1.45 6de 1500m 4:23.51 Alicia Mukaratirwa Jaco Henning 4de 100m 12.94 7de GS 13.05 4de 200m 27.26 7de DG 41.30 4de 400m 1:03.74 Luan Coetzee Urlinn Henecke 8ste […]
Ons is baie trots op die volgende BD’s wat aan die landswye ATKV Afrikaans Olimpiade vir Juniors deelgeneem en puik presteer het. Dis ‘n nasionale kompetisie en om onder die Top 100 in Suid-Afrika te eindig, is beslis ‘n besondere prestasie. Baie geluk! Huistaal Marli van Zyl (gr 8 – 78%) – 6de in Wes-Kaap, […]
Baie geluk aan die 0.19-dogterskrieketspan, julle maak ons trots! Die BD’S het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Curro het 78/6 in 20 beurte aangeteken. Junicke Newman was die beste BD-bouler – 2/6 (4 beurte) Tydens die BD’s se kolfbeurt het hul in die 18de beurt 79/8 aangeteken. Die BD’S wen […]
We are forever young A man who can tell a story. Always whistling and singing. A rugby coach of size. Home on the sports field. A loyal friend a nice colleague. Happy birthday, Legend! May the measurements fall for you in beautiful places.
Thank you very much to Rola Toyota Bredasdorp and Rola Ford Bredasdorp for your involvement in our TOP 10 – Athletic Event.
ONDERHOOFDOGTER: Minke Terblanche ONDERHOOFSEUN: Ruan Temmers HOOFDOGTER: Mieke Saayman HOOFSEUN: TJ Du Plessis
Only 9 tables left! So jump quickly and book your place now to be a part of this exciting evening ahead.
18 Oktober 2024
Corné Uys, former head boy of 1999 and Paul Roos’ 1st rugby team coach, has been named SA Schools coach of the year. He also played Boland Cravenweek in 1999. Congratulations, Corné










