Twee van HSB se ma’s, Rykie de Kock en Barbara Pretorius, het saam in ‘n Sprint span (22km) deelgeneem aan die Lomond Driekamp. Die ma’s het hul kategorie gewen!