Mnr Terblance, oud-leerder en ouer – Lemond wenners

Baie geluk aan Philip van Wyk (regs op die foto), oud-leerder en ouer, wat die Sprint (22km) individueel gedoen het! 
Stefan Fourie (middel), Pa van Janco en Dian, was deel van ‘n Sprint span wat hul kategorie gewen het. Stefan was saam in ‘n span met nog ‘n ouer, Dr. Isaac Pretorius asook oud-leerder, Francois Uys.

Leave a Reply

Your email address will not be published.