Sosiale Media Riglyne

Die beheerliggaam wil graag die volgende voorstel rakende sosiale media se gebruik:

  • Kom ons hou die gesprekke positief en opbouend.
  • Indien jy ‘n probleem het met enige iets by die skool, bespreek dit eers met die verantwoordelike beheerliggaam persoon:
  1. Voorsitter – Dean O’Neill – Geboue, perseel en Vervoer
  2. Ondervoorsitter – Josias de Kock – Kommunikasie
  3. Tesourier – Jannie Engelbrecht
  4. Sekretaresse – Sandra Rossouw – Klere, akademie en Kultuur
  5. Sport – Wesley Williamson
  6. Koshuis – Cassidy Gabriëls
  7. Dissipline – Jaco Louw
  8. Projekte – Hadré Pratt

Enige griewe word aan die betrokke portefeulje bestuurder deurgegee.

  • Indien daar geen oplossing was nie, kontak Dean O’Neill
  • Indien steeds ontevrede vra ‘n vergadering aan met Dean en die Skoolhoof.

Kontakbesonderhede vir die beheerliggaam lede is hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *