Borge – hokkiespanne

Hoërskool Bredasdorp is opreg dankbaar vir die borge aan ons seuns- en dogtershokkiespanne. Baie dankie vir die hokkieklere en-sakke! (sien foto’s). Die borge is: Rola Toyota (Andries de Villiers) Du Plessis Boerdery/Botswana (Pieter du Plessis) Tip of Africa Construction (Jaco Louw) LBF Prokureurs (Stefan Fourie) Jebo Connect (Willem Steenkamp) Chas Everitt (Strepies van Wyk en Carol Ziman)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *