Uncategorised
Wes-Kaap 0.14 Netbalproewe
Minke Terblanche en Junicke Newman het Saterdag deelgeneem aan die Wes-Kaap 0.14 Netbalproewe. Hul was deel van vyf Overbergnetbalspelers wat genooi is na die proewe vir die Summer Games.
Ons is baie trots op die twee BD’s.