Wetenskap Expo

Tydens Oktober het vyf van ons leeders Wes-Kaap by Eskom se 41 ste Wetenskap Expo, verteenwoordig. Hulle het Suid Afrika verteenwoordig by Taiwan se Internasionale EXPO. Meer as 1000 projekte uit 9 lande het deelgeneem. Die BD’s het die volgende prestasies behaal: Silwer: Minke du Toit en Lohann Fourie Juan Ferreira en Thomas Fourie Goud: Lulah Killingbeck (kontantprys) Baie geluk aan ons jong wetenskaplikes! Op foto: Agter vlnr: Thomas Fourie, Lohann Fourie en Juan Ferreira Voor vlnr: Lulah Killingbeck en Minke du Toit

Leave a Reply

Your email address will not be published.