Uncategorised
AURUM-TOEKENNINGS
AURUM-TOEKENNINGS – INTEGRITEIT
Baie geluk aan elke ontvanger van ‘n Aurum-toekenning in die onderskeie afdelings.
Marnel Retief (gr 12), Adéle Venter (gr 11), Elza de Kock (gr 10), Somé Louw (gr 9), Mieke Saayman (gr 8)

