Jurie-Johann Groenewald, graad 12, is ingesluit in ‘n 7’s rugbyspan, Peregrines, wat hierdie jaar aan ‘n internasionele 7’s toernooi in Dubai sou gaan deelneem het. Al hierdie spelers kom uit die Boland uit. As gevolg van Covid, is hierdie toernooi na Oktober 2022 in Mauritius uitgestel. Jurie-Johann is as onderkaptein van hierdie span gekies. Baie geluk en baie sterkte!