BD’S SE HEEL BESTES BY KLEURE-ATLETIEK

Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op die atlete wat na afloop van die kleure-atletiek aangewys is as die toppresteerders in die onderskeie items. Vlnr: Harold de Wet (diskus), Tristan Tayob (driesprong), Ethan Roman (verspring), Elvino September (middel- en langafstande), Naide April (naellope, hekkies), Miché Swart (spiesgooi), Anelmari van Niekerk (diskus), Cailin Coad (gewigstoot) en Alexander Janse van Rensburg (hoogspring)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *