KRIEKET: Eerstespan – HSB vs. Swartberg.

Swartberg kolf eerste en word vir 56 lopies uitgeboul. Die BD’s teken 57 lopies in die 14de beurt aan. HSB wen met 5 paaltjies! Die BD’s weet hoe om die seisoen op ‘n hoogtepunt af te sluit. Beste boulers: Brian Vermeulen (2-8-3), Zandre le Sueur (2-6-3), Francois Rossouw (2-10-3) en Keithon Arries (2-10-3). Beste kolwers : Zandré le Sueur (17), Keithon Arries (11) en Jacques Vermeulen (9).

Leave a Reply

Your email address will not be published.