KRINGE IN ‘N BOS – Dag 3

Die matrieks se laaste besoekpunt aan die Featherbed Resort by die Knysna Waterfront, het op Dag 3 die kroon gespan op ‘n baie suksesvolle toer. Na hul ‘n bootrit, ‘n pragtige staproete kuslangs en ‘n middagete onder die melkhoutbome geniet het, het die BD’s nog genoeg energie gehad vir saamsing. Die gidse op die veerboot was dit eens dat 2022 se matrieks ‘n uitstaande groep is met goeie gees, hope entoesiasme en mooi maniere. Beslis ‘n klas om te onthou!

Leave a Reply

Your email address will not be published.