Totsiens!

Na 13 jaar en 10 maande verlaat mev Rayvon van Niekerk ons vandag. Baie dankie vir jou harde werk en hulpvaardigheid, jou lojaliteit en vriendelikheid. Ons gaan jou breë glimlag in die gange mis, Rayvon! Ons mooiste wense vergesel jou op jou pad vorentoe. Op die foto is me Van Niekerk saam met mnre Dolf Lewis (links) en Piet Jacobs beide van terreindienste.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *