24 Mar Uncategorised Gr8 – VRL Posted on 24 March 202224 March 2022 by Estelle Genis Baie geluk aan die drie graad 8’s wat tot die VRL (Verenigde Raad van Leerders) van 2022 verkies is. Ons wens julle sterkte toe met die nuwe verantwoordelikheid! V.l.n.r.: Zoë Coetzee, Aden Payne en Casey-Leigh Moses. Estelle Genis SWEM – SA Level 3 Age Group Champs HOKKIE – HSB 0/19 Seuns vs HS Langenhoven van Riversdal