Alexander Janse van Rensburg, Suzanne Pretorius en Elza de Kock het 18-20 Maart aan die SA Level 3 Age Group Champs in George deelgeneem.
Hulle het die volgende items in die finale geswem:
Alexander:
100m rugslag 3de
200m rugslag 6de
100m vryslag 7de
200m borsslag 7de
Elza:
200m IM 4de
50m Vlinderslag 4de
100m Vlinderslag 8ste
Suzanne
100m Borsslag 7de
200m Borsslag 6de