ONDERWATERHOKKIE

Die groepie leerders het met trots Hoërskool Bredasdorp verteenwoordig in die Boland span tydens die Onderwaterhokkie Nasionale Kampioenskappe wat in Somerset-Wes plaasgevind het. V. l. n. r. Janco Fourie, Somé Louw, Liam Engel, Anna Pretorius, Suzanne Pretorius, Lohann Fourie, Harold de Wet, Elza de Kock en Kevin Goliath. Die spelers het hulle harte uitgespeel: 0/19-A meisies (2de plek en silwer medalje) 0/19-B meisies (6de plek) 0/19-A seuns (4de plek) 0/15-A meisies (3de plek en brons medalje) 0/15-A seuns 5de plek. Baie dankie aan aal die spelers vir hulle harde werk en toewyding. Ons is baie trots op julle en julle hou ons skool se naam hoog!

Leave a Reply

Your email address will not be published.