Hugo Bester, graad 8, is in die 0/19 WP-span ingesluit en het die vakansie aan die SADSAA Junior Bottom Fish Nationals, in St. Francis, gaan deelneem.
Hugo en sy twee spanmaats het 3de in die kompetisie geëindig en ‘n brons medalje verower.
Baie geluk, Hugo!