NETBAL – Paarl Girls’ High Netbaltoernooi

Die Eerste netbalspan het die naweek aan die Paarl Girls’ High Netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem. Tellings: Verloor 12-18 vs Augsburg Verloor 16-21 vs PG B Verloor 10-19 vs Outeniqua Verloor 16-18 vs DF Malan Verloor 13-23 vs HMS B Wen 23-13 Bloemhof B Verloor 11-25 PV Somé Louw word as die beste doel in die B-afdeling aangewys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *