Uncategorised
HOKKIE – Curro Hermanus
Die hokkieseuns het op 21 Mei teen Curro Hermanus op Hermanus gespeel. Die BD’s het baie goed op die astro gevaar!
0/16’s speel gelykop 1-1
Doel: Thomas Fourie
0/18’s wen 4 – 1
Doele: Lohan Olkers, Zandré Le Sueur en Joshua Swart (2).
Baie geluk, manne!