Uncategorised
TOPSKOLE NETBAL- 0/16
BD-NETBALSPELERS WYS HUL VERNUF
Baie geluk aan die volgende O.16-netbalspan wat gekies is vir die volgende rondte Netbal Topskole wat op 4 Junie by Hoërskool De Kuilen gespeel gaan word. Julle maak die BD’s trots!
Agter v.l.n.r.: Me Aliesha Odendaal (afrigter), Lisa Wolhuter, Danica du Toit, Fayannette Kruger
Voor v.l.n.r.: Madeleine Engel, Anja Geyer, Trisze Pieterse
Afwesig: Cate-Lynn Jansen, Kira Swart (afrigter)

