Uncategorised
RUGBY: Boland o.16 – Fortune Goni
HSB is baie trots op Fortune Goni wat vir die Boland O.16-rugbyspan gekies is. Hierdie span neem gedurende die vakansie aan die Grant Khomo-rugbytoernooi, in Kimberley, deel.
Baie geluk, Fortune! Hou die BD-naam hoog.

