OVERBERG FEDERASIE SKAAKSPAN

Deon Harmse (gr 10) en Remi Mostert (gr 12) is twee BD-skaakspelers met wie daar beslis rekening gehou moet word. Beide spelers is opgeneem in die Overberg Federasie skaakspan, Deon in die O.18-span en Remi in die O.20-span. Die span sal vanaf 1 tot 3 Julie, in Caledon, aan die WP Rural Cup deelneem. Geniet elke skuif, Deon en Remi! Fotos: Deon is links en Remi regs.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *