Uncategorised
WISKUNDE OLIMPIADE – 2de rondte
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op twee graad 12’s, Janco Fourie en Liezel van der Mescht, wat as ‘n span na die 2de rondte van die UCT Wiskunde Olimpiade deurdring.
Sterkte met jul volgende deelname!

