SPORTDAG vs HS LANGENHOVEN

Alhoewel die reën ons gister op Riversdal bietjie onkant gevang het, het ons BD’s hul aanpasbaarheid en veggees gewys! Die rugby- en hokkiespanne kon met hul wedstryde voortgaan. Die netbal het by Oakdale onderdak gaan speel. Slegs die A-netbalspanne aook die 0/19B-span kon speel om tyd op te maak. We would like to thank everyone for their cooperation and understanding.

Leave a Reply

Your email address will not be published.