TENNIS: RISING STAR TOERNOOI

Die volgende spelers het Sondag, 25 Julie, op Hermanus aan die Overberg deel van die Rising Star Toernooi, deelgeneem: Dogters: 1. Mieke Saayman 2. Minke Terblanche 3. Minke du Toit 4. Anja Geyer Seuns: 1. Jean Ferreira 2. Luan Prins 3. Lohann Fourie 4. Thomas Fourie Die seuns en dogters het albei 2de geëindig en daarmee dring hul na die volgende rondte deur. Baie geluk!

Leave a Reply

Your email address will not be published.