10 Aug Uncategorised MATRIEKRADE BY INTERSKOLE Posted on 10 August 202210 August 2022 by Estelle Genis HSB en HS Montagu se matriekrade het vroeg gisteroggend ‘n heerlike ontbyt saam geniet waar hul geskenkies uitgedeel het, gesels het en meer oor mekaar en die twee skole geleer het. Vir beide skole was hierdie geleentheid baie spesiaal! Estelle Genis Aksiefoto’s van die Interskole INTERSKOLE 2022