Die eerste spanne het verlede naweek Oudtshoorn toe getoer. Daar is ongelooflike herinneringe, spangees en veral opgewondenheid vir die interskole wat wag, gekweek. Ons is trots op ons BD’s en dat hulle werklik as ambassadeurs vir ons skool opgetree het. Spesiale dank aan elke matriek wat sy of haar laaste toer meegemaak het. Sterkte met […]
Monthly Archives: August 2022
Die gees en opgewondenheid is tasbaar. We hope the supporters are also joining in the countdown.
COME AND SUPPORT US IN MONTAGU.
Baie seën!
Baie geluk aan Helena Kriel, graad 10, met haar uitstekende klavierprestasies by die Overberg Eisteddfod! Sy verwerf twee cum laudes en twee goud. Ons is baie trots op haar!
DIT GAAN GROOT PRET WEES!