Uncategorised
7’s RUGBYTOERNOOI
Saterdag, 3 September, het HSB weereens ‘n baie suksesvolle 7’s rugbytoernooi aangebied. 16 skole het kom deelneem. Paarl Gimasium het in die o/15- en o/17-afdeling met die bekers weggestap.
HSB se o/15-span het egter die Skildtrofee gewen. Baie geluk, manne!
Baie dankie aan ons borge, Overberg Wealth and Risk , PG Glass en Santam Insurance .