HSB se o/19 dogterskrieketspan het vandag tuis teen Hermanus gespeel en met 52 lopies gewen! Hermanus wen die loot en stuur die BD’s in om te kolf. BD’s teken 99 lopies in 20 beurte aan. Beste kolwers: Anelmari van Niekerk 21* en Renske Lottering 10 lopies. Die BD’s gaan in om te boul en Hermanus […]
Monthly Archives: October 2022
HSB het vanmiddag teen HS Hermanus tennis gespeel. Hermanus het oortuigend gewen. Baie geluk aan Mkhululi Tundezwa en Rieghard Roos wat hul dubbels gewen het. Ons is trots op julle!
Beslis ‘n groot dag op HSB se sportkalender. Kom ondersteun ons atlete!
SUPERSPORT SCHOOLS Over 30 schools from High School and Primary School respectively will come up against each other at the Hoërskool Bredasdorp top 10 athletics meeting from the 28th of October 2022 till 29 October 2022. Catch all the athletes live on the SuperSport Schools App
Baie dankie aan elke leerder wat lootjies verkoop het en moeite gemaak het om geld vir hierdie projek in te samel. Die drie leerders wat die meeste lootjies verkoop het en self ‘n lekker kontantprys wen, is: 1ste – Minke du Toit, 304 kaartjies verkoop 2de – Johané Beukes, 135 kaartjies verkoop 3de – Sabrina […]
Baie dankie aan elke leerder wat lootjies verkoop het en moeite gemaak het om geld vir hierdie projek in te samel. Die wenner van die Honda Poegie is Lize-Maré du Preez! Baie geluk!
Die o/15-krieketspan klop Grabouw met 4 paaltjies! Grabouw teken 98 lopies in 20 boulbeurte aan. Conrad Bothma, Conrad Nortjé, Lewellyn Gabriels en Danté Snyman neem elkeen 2 paaltjies. Die BD’s haal toe die telling in en teken 101 vir 6 aan van die 4de laaste bal van wedstryd. Ryan Wright teken 31 lopies aan, Lewellyn […]
HSB se Top 10-atlete het die naweek aan die Outeniqua Top 10 deelgeneem waar die BD’s puik presteer het. Johané Beukes het ‘n silwer medalje vir haar gewigstoot verower, met ‘n pragtige afstand van 12,45m. Dit is ook haar persoonlike beste. Tristan Tayob het ook ‘n silwer medalje vir driesprong, met 12,94m, verower. Baie geluk!
Baie geluk aan die wenner van die Honda Elite 125 poegie, Lize-Maré du Preez! Baie dankie aan elkeen wat ons fondsinsamelingsprojek ten bate van HSB se astrobaan ondersteun het.