5 BD’s het die naweek aan die Villiersdorp Skou deelgeneem. Hulle het HSB se naam baie hoog gehou! Baie geluk aan die volgende leerders: -Suiwelbereiding: Helena Kriel 1ste plek -Kulinêre kuns: 1ste Karla Bailey 2de Matt Fortuin 3de Anja Swift 5de Lily Rohlandt
Daily Archives: 17 October 2022
Die o/19-krieketspan begin die kwartaal op ‘n hoë noot! Hulle wen vir HS Montana met 5 paaltjies. Montana word vir 85 lopies uitgehaal met Kiethon Arries wat 5 paaltjies na 6 beurte neem. Hy staan 19 lopies af. Die BD’s haal die telling na 6 beurte in. Kiethon Arries teken ook die meeste lopies, 23, […]
Baie seën!
Die matriekraad en VRL van 2023 het hierdie week hul jaarlikse leierskapopleiding gehad. Mnr Henry Pratt het die leerders bietjie uit hul gemaksones gekry en geleer dat vertroue ‘n belangrike deel van enige suksesvolle groep is. Drome vir die jaar is onder die leerders gedeel. Daar is ook baie gelag en ‘n vrees of twee […]
Ons jaarlikse T4J-dubbelstoernooi word op 21 en 22 Oktober aangebied. Support our tennis players







