Uncategorised
VILLIERSDORP SKOU
5 BD’s het die naweek aan die Villiersdorp Skou deelgeneem. Hulle het HSB se naam baie hoog gehou!
Baie geluk aan die volgende leerders:
-Suiwelbereiding: Helena Kriel 1ste plek
-Kulinêre kuns: 1ste Karla Bailey
2de Matt Fortuin
3de Anja Swift
5de Lily Rohlandt