Gelukkige Onderwysersdag!

Hoërskool Bredasdorp is dankbaar om onderwysers te hê wat ‘n hart vir elke leerder het. Onderwysers wat aan elke leerder skaaf om te verseker dat hy/sy ‘n verantwoordelike grootmens word. HSB is opreg dankbaar vir die ekstra myl wat elke onderwyser stap, soms is die moeite nie eers sigbaar nie. Thank you to every teacher who always gives their best!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *