LEWENSREDDING

Drie van ons leerders het aan ‘n week lange See-en-Sand-lewensreddingskursus deelgeneem. Janco Fourie, Elza de Kock en Anna Pretorius het die kursus suksesvol voltooi. Elza eindig derde in die swemtoets en Janco behaal ‘n tweede plek in die hardlooptoets. Ons is baie trots op hierdie drie leerders!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *