MOSSELBAAI TOP 10

Ons atlete het die 30ste September op Mosselbaai aan die Top 10-byeenkoms deelgebeem. Ons is baie trots op die volgende atlete wat goeie prestasies behaal het: Naide April – 2de 100m Johané Beukes – 1ste gewigstoot, 4de diskus Jean Davids – 3de 400m, 7de 300m hekkies Daymon Klink – 2de 200m, 4de 100m Llewelyn Gabriels – 2de verspring Junicke Newman – 4de 200m, 5de 100m Jodi Olivier – 1ste spiesgooi Tristan Tayob – 5de 100m, 2de driesprong Junaid Hansen – 7de 100m en 200m Tyreque Adonis – 6de 100m en 200m Foto onder is van die atlete wat top 3 plekke behaal het. Dit was ‘n baie goeie begin vir ons atletiekseisoen!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *