KRIEKET teen HS Montana

Die o/19-krieketspan begin die kwartaal op ‘n hoë noot! Hulle wen vir HS Montana met 5 paaltjies. Montana word vir 85 lopies uitgehaal met Kiethon Arries wat 5 paaltjies na 6 beurte neem. Hy staan 19 lopies af. Die BD’s haal die telling na 6 beurte in. Kiethon Arries teken ook die meeste lopies, 23, aan. Baie geluk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *