HSB het vanmiddag teen HS Swellendam tennis gespeel. Die wind het dit moeilik gemaak, maar gelukkig is die BD’s gewoond aan die wind. HSB het die vriendskaplike kragmeting 11-1 gewen! Ons is baie trots op hierdie groep leerders.
Daily Archives: 24 October 2022
- 1
- 2

