Daily Archives: 28 October 2022

5-A-SIDE ASTRO FONDSINSAMELINGSPROJEK

Baie dankie aan elke leerder wat lootjies verkoop het en moeite gemaak het om geld vir hierdie projek in te samel. Die drie leerders wat die meeste lootjies verkoop het en self ‘n lekker kontantprys wen, is: 1ste – Minke du Toit, 304 kaartjies verkoop 2de – Johané Beukes, 135 kaartjies verkoop 3de – Sabrina […]

ATLETIEK: Outeniqua Top10

HSB se Top 10-atlete het die naweek aan die Outeniqua Top 10 deelgeneem waar die BD’s puik presteer het. Johané Beukes het ‘n silwer medalje vir haar gewigstoot verower, met ‘n pragtige afstand van 12,45m. Dit is ook haar persoonlike beste. Tristan Tayob het ook ‘n silwer medalje vir driesprong, met 12,94m, verower. Baie geluk!