5-A-SIDE ASTRO FONDSINSAMELINGSPROJEK

Baie dankie aan elke leerder wat lootjies verkoop het en moeite gemaak het om geld vir hierdie projek in te samel. Die drie leerders wat die meeste lootjies verkoop het en self ‘n lekker kontantprys wen, is: 1ste – Minke du Toit, 304 kaartjies verkoop 2de – Johané Beukes, 135 kaartjies verkoop 3de – Sabrina Meyer, 107 kaartjies verkoop

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *