ATLETIEK: Outeniqua Top10

HSB se Top 10-atlete het die naweek aan die Outeniqua Top 10 deelgeneem waar die BD’s puik presteer het. Johané Beukes het ‘n silwer medalje vir haar gewigstoot verower, met ‘n pragtige afstand van 12,45m. Dit is ook haar persoonlike beste. Tristan Tayob het ook ‘n silwer medalje vir driesprong, met 12,94m, verower. Baie geluk!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *