KRIEKET: teen Grabouw o/15

Die o/15-krieketspan klop Grabouw met 4 paaltjies! Grabouw teken 98 lopies in 20 boulbeurte aan. Conrad Bothma, Conrad Nortjé, Lewellyn Gabriels en Danté Snyman neem elkeen 2 paaltjies. Die BD’s haal toe die telling in en teken 101 vir 6 aan van die 4de laaste bal van wedstryd. Ryan Wright teken 31 lopies aan, Lewellyn Gabriels 27* en Alexander Janse van Rensburg teken 10 lopies aan. Baie geluk aan hierdie span!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *