Vakante poste
Daily Archives: 7 November 2022
HSB se tennis het die naweek na Hartenbos getoer. Vrydag kon die spelers geesbou aktiwiteite geniet. Saterdag is wedstryde teen Hoërskool PUNT High School gespeel. HSB het 9-15 verloor.
HSB het vanmiddag teen HS Overberg tuis tennis gespeel. HSB wen 5-0! Hier is Lohann Fourie en AJ Basson (kaptein) by hul teenstanders. Baie geluk!
HSB se o/19 dogterskrieketspan het vandag weg teen HS Swartberg in Caledon gespeel en met 4 lopies gewen! Die BD’s wen die loot en besluit om eerste te kolf. BD’s teken 114/3 in 20 beurte aan. Beste kolwers: Anelmari van Niekerk 34* en Junicke Newman 24*. Die BD’s gaan in om te boul en Swartberg […]
Mag die dag besonders wees. Dankie vir wat Mnr. vir HSB beteken! Ons skoolhoof daag in sy 007-kar op.
Hoërskool Bredasdorp o/19A krieket vs Hoërskool Grabouw Na reën en ‘n paar struikelblokke, speel Bredasdorp teen Grabouw verlede Vrydag op die Napierveld. BD’s kolf eerste en stel ‘n gesonde totaal van 147 – 8 in 20 boulbeurte op. André Bothma: 59* lopies van 44 balle Daymon Klink: 23 van 10 balle Conrad Bothma: 19 van […]
Dankie vir die getroue ondersteuning, Overberg Wealth and Risk!
Baie seën. Mag dit ‘n spesiale laaste verjaarsdag by HSB wees!
Vandag was die eerste HSB Top 10 na die Covid-pandemie! En wat ‘n suksesvolle dag was dit nie. Die atlete het uitstekend presteer en ‘n paar rekords het gespat. ‘n Paar oud SA-atlete het vandag by Top 10 kom inloer. Almal as afrigters. V.l.n.r. Charl du Toit (SA Paralimpiese atleet wat goud by Paralimpiese Spele […]