Monthly Archives: December 2022

Juffrou Madeline Kriel verlaat HSB

Juffrou Kriel was 4 jaar lank deel van die BD-familie en 5 jaar voor dit as oudskolier van HSB. Sy gaan haar vlerke by Hoërskool Hangklip in Queenstown, in die Oos-Kaap sprei. Haar vakke is Lewenswetenskappe en English Home Language. Haar buitemuurs bestaan uit drama, debat en atletiek. Juffrou het menigde leerders met haar skerp […]

KRIEKET

Anelmari van Niekerk, graad 11, se Boland “capping” funksie vir die Boland o/19 dogterspan het gisteraand in die Paarl plaasgevind. Daar neem vier verskillende Boland spanne die vakansie vanaf 12 tot 16 Desember in Bloemfontein aan verskillende toernooie deel. Die BD’s is voorwaar trots op hierdie dogter. Dankie dat jy Hoërskool Bredasdorp se naam hoog […]