SWEM

Elza de Kock en Hugo Pretorius het van 3 tot 5 Maart 2023 aan die Suid-Afrikaanse Vlak 2 Swem Streekskampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Elza de Kock verower 9 goue medaljes vir dogters 17 jaar in die volgende items: 50m, 100m & 200m rugslag 50 & 100m vlinderslag 50 & 100m borsslag 100m vryslag 200m IM Sy verower ook n silwer medalje vir 50m vryslag. Hugo Pretorius verower n bronsmedalje vir 100m rugslag. Hy haal die finale vir 50m borsslag (7de), 50m rugslag (4de) en 50m vryslag (7de) vir seuns 13 jaar. Ons is baie trots op hulle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *